|
|
||
|
Dankie dat jy belangstel
om die Boererate eBoek te bestel, die koste daaraan verbonde is R60
of US$15 as jy oorsee is na my Paypal rekening, stuur my
ePos vir
Paypal besonderhede. |
||
|
Gaan as volg te werk: Stuur vir my ePos met die volgende besonderhede: Naam en van Telefoonnommer |
||
|
Dan deponeer jy R60
in die volgende bankrekening, maak seker om jou naam wat jy hierbo
gemeld het as verwysing gebruik anders kan ek nie die deposito identifiseer
nie. Sodra die deposito in my rekening is stuur ek die boek per ePos of laat weet jou waar jy dit kan aflaai. ENB oorplasings is onmiddelik, van ander banke neem dit 'n dag of twee. |
||
|
Bankbesonderhede
Rekeninghouer: -
P H Thomas |
||
| Sodra ek die deposito in die rekening sien sal ek jou per ePos kontak en bevestig en ook die boek aanheg of aandui van waar jy die boek kan aflaai | ||
| Bewys van betaling kan ook kan ook gefaks word na: 0866709145 | ||
| Nogmaals baie dankie, ek is seker jy sal die boek geniet! | ||
|
|