|
|
| Nou wil
ek nog iets nuut (vir my altans) probeer. Ek plaas al vir jare items om
opgeveil te word op eBay, nou wil ek dit hier ook probeer. Ek het 'n paar goeie Afrikaanse boeke waarin andere dalk sal belang stel. As daar belangstelling is sal ek dit uitbrei. Dit sal so werk. As jy in die boek belangstel, stuur vir my 'n epos an maak jou bod, gee ook 'n skuilnaam, ek plaas dan jou skuilnaam en jou bod onder aan die bladsy. Iemand anders wat belangstel doen dan dieselfde met 'n hoër bod. wanneer die veiling sluit pos ek die boek aan die hoogste bieër. Posgeld in Suid Afrika (toonbank tot toonbank - R30) is uitgesluit by die bod bedrag. |
||||
| Veels geluk aan pokkelvissie wie se bod van R130 Sangiro se Op Safari gevat het. | ||||
|